Created Tuesday 19 February 2013
(15) 1 Sam.2:9-10
"Die voete van sy gunsgenote bewaar Hy, maar die goddelose mense kom om in duisternis; want 'n mens oorwin nie deur krag nie. Die wat met die HERE twis, word verpletter; oor hulle donder Hy in die hemel; die HERE oordeel die eindes van die aarde, en Hy gee sterkte aan sy koning en verhef die horing van sy gesalfde."
1 Sam.2:10
"The adversaries of the Lord shall be broken to pieces;
(1 Sam. 7:10; Ps. 18:13; [2 Sam. 22:14]) against them he will thunder in heaven.
(Ps. 96:10, 13; 98:9) The Lord will judge the ends of the earth;
he will give strength to his king
(1 Sam.2: 1; [Ps. 89:24]) and exalt the power of his anointed."
---===---
(15)