[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Num.21

Created Monday 03 September 2012

(10) Num.21:4-9
"4 Toe trek hulle van die berg Hor af weg op pad na die Skelfsee om die land Edom om te trek; maar die siel van die volk het op die pad ongeduldig geword. 5 En die volk het teen God en teen Moses gespreek: Waarom het U ons uit Egipte laat optrek om in die woestyn te sterwe? Want daar is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellendige kos. 6 Toe stuur die HERE giftige slange onder die volk wat die volk gebyt het; en baie mense uit Israel het gesterwe. 7 En die volk het na Moses gekom en gesê: Ons het gesondig dat ons teen die HERE en teen u gespreek het. Bid tot die HERE, dat Hy die slange van ons wegneem. En Moses het vir die volk gebid. 8 Daarop sê die HERE aan Moses: Maak vir jou 'n giftige slang en sit dit op 'n paal; dan sal elkeen wat gebyt is en daarna kyk, lewe. 9 Toe het Moses 'n koperslang gemaak en dit op 'n paal gesit: en as 'n slang iemand gebyt het en hy kyk na die koperslang, het hy in die lewe gebly."

"From Mount Hor (Num. 20:22; 33:41) they set out by the way to the Red Sea, (Judg. 11:18) to go around the land of Edom. And the people became impatient on the way. And the people (Ps. 78:19) spoke against God and against Moses, (Ex. 16:3; 17:3) “Why have you brought us up out of Egypt to die in the wilderness? For there is no food and no water, and [Num. 11:6] we loathe this worthless food.” (Deut. 8:15; 1 Cor. 10:9; [Isa. 14:29; 30:6]) Then the Lord sent fiery serpents among the people, and (Jer. 8:17) they bit the people, so that many people of Israel died. (Ps. 78:34; [Num. 11:2]) And the people came to Moses and said, “We have sinned, for we have spoken against the Lord and against you. [Ex. 8:8, 28; 1 Sam. 12:19; 1 Kgs. 13:6; Acts 8:24] Pray to the Lord, that he take away the serpents from us.” So Moses prayed for the people. And the Lord said to Moses, “Make a fiery serpent and set it on a pole, and everyone who is bitten, when he sees it, shall live.” So (John 3:14, 15; [2 Kgs. 18:4]) Moses made a bronze serpent and set it on a pole. And if a serpent bit anyone, he would look at the bronze serpent and live."

---===---
(10)


Backlinks: Numeri EnglishAnointed