Created Tuesday 13 September 2011
Job 19:25-27
MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.
(vgl)Jes. 43:14; 44:6,24.
En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;
(Ps. 17:15; I Kor. 13:12; I Joh. 3:2).
Hom wat ék sal aanskou my ten goede, en my oë — en geen vreemde nie — sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste.
---
Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer!
Selfs nadat hierdie siekte my vel weggevreet het, sal ek nog lewe en God sien.
Ek sal Hóm sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie. Ek smag daarna met my hele lewe