Created Monday 19 September 2011
Die finale oordeel volgens Jesus in Matt.24-25
24:44 - Wees gereed, "die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie."
1. Matt.24:45-51 - Oordeel oor gemeenteleiers (herders)
- Besig met U werk of
- Geveins: Saam met dronkaards eet & drink; slaan mede-dienskengte
2. Matt.25:1-13 - Dwases / verstandiges
- Díe wat gereed is (met die Heilige Gees vervul?) of
- Díe wat nie gereed is nie
3. Matt.25:14-30 - Goed & getrou / Sleg & lui
- Getrou: gawe/talente ontwikkel en gebruik (vir U)
- Lui: "Bang", doen niks nie
4. Matt.25:31-46 - Oordeel oor die nasies
- Díe wat U broers (& evangelie) ontvang het
- Díe wat U (die geringstes) se nood oorgesien het