Created Friday 22 March 2013
(17) 1 Kon. 4: 20-21
"Juda en Israel was talryk soos die sand wat aan die seestrand is in menigte; hulle het geëet en gedrink en was bly. Verder was Salomo heerser oor al die koninkryke van die Eufraat af tot by die land van die Filistyne, en tot by die grens van Egipte; hulle het belasting aangebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe."
"Judah and Israel were as many (Gen. 22:17; [2 Chr. 1:9]) as the sand by the sea. They ate and drank and were happy. (2 Chr. 9:26) Solomon ruled over all the kingdoms from the (Gen. 15:18; Ex. 23:31; Josh. 1:4; Ps. 72:8) Euphrates to the land of the Philistines and to the border of Egypt. (Ps. 68:29; 72:10, 11) They brought tribute and served Solomon all the days of his life. "
(17) 1 Kon. 4: 24-25
"Want hy het geheers oor alles wes van die Eufraat, van Tifsag af tot by Gasa, oor al die konings wes van die Eufraat, en vrede gehad aan alle kante rondom; sodat Juda en Israel veilig gewoon het, elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, van Dan tot Berséba, al die dae van Salomo."
"For he had dominion over all the region west of the Euphrates from Tiphsah to (Gen. 10:19) Gaza, over all the kings west of the Euphrates. (1 Chr. 22:9) And he had peace on all sides around him. And Judah and Israel (Jer. 23:6; 32:37; Ezek. 28:26 lived in safety, See 2 Sam. 3:10) from Dan even to Beersheba, (Mic. 4:4; Zech. 3:10; [2 Kgs. 18:31; Isa. 36:16]) every man under his vine and under his fig tree, all the days of Solomon."
1 Kon.4:29-34
"En God het aan Salomo wysheid gegee en 'n baie groot verstand en 'n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand lê, sodat die wysheid van Salomo groter was as die wysheid van al die kinders van die Ooste en as al die wysheid van Egipte. Ja, hy was wyser as al die mense, as Etan, die Esrahiet, en Heman en Kalkol en Darda, die seuns van Mahol, sodat hy beroemd was onder al die nasies rondom. En hy het drie duisend spreuke uitgespreek, en sy liedere was duisend en vyf. En hy het oor die bome gespreek, van die seder op die Líbanon tot die hisop wat teen die muur uitspruit; ook het hy gespreek oor die vee en oor die voëls en oor die kruipende diere en oor die visse. En van al die volke het hulle gekom om na die wysheid van Salomo te luister, van al die konings van die aarde wat van sy wysheid gehoor het."
"And God gave Solomon wisdom and understanding beyond measure, and breadth of mind like the sand on the seashore, so that Solomon's wisdom surpassed the wisdom of all (Judg. 6:3) the people of the east (Acts 7:22; [Isa. 19:11]) and all the wisdom of Egypt. For he was [See ver. 29 above] wiser than all other men, wiser than Ethan the Ezrahite, and Heman, Calcol, and Darda, the sons of Mahol, and his fame was in all the surrounding nations. (Prov. 1:1; Eccles. 12:9) He also spoke 3,000 proverbs, (Song 1:1) and his songs were 1,005. 33 He spoke of trees, from the cedar that is in Lebanon to the hyssop that grows out of the wall. He spoke also of beasts, and of birds, and of reptiles, and of fish. And people of all nations came to hear the wisdom of Solomon, and from (2 Chr. 9:23; [1 Kings 10:1]) all the kings of the earth, who had heard of his wisdom. "
---===---
(17)