Created Friday 02 November 2012
(12) Deut.34:10-12
"En soos Moses, vir wie die HERE van aangesig tot aangesig geken het, het daar geen profeet meer in Israel opgestaan nie — wat betref al die tekens en die wonders wat die HERE hom opgedra het om in Egipteland aan Farao en aan al sy dienaars en sy hele land te doen, en wat betref die hele magsopenbaring en al die groot, skrikwekkende dade wat Moses voor die oë van die hele Israel gedoen het."
"And there has not [Deut. 18:15, 18] arisen a prophet since in Israel like Moses, (Deut. 5:4; See Ex. 33:11) whom the Lord knew face to face, none like him for all (See Deut. 4:34) the signs and the wonders that the Lord sent him to do in the land of Egypt, to Pharaoh and to all his servants and to all his land, and for all the mighty power and all the great deeds of terror that Moses did in the sight of all Israel. "
---===---
(12)