[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Deuteronomium

Created Friday 02 November 2012

(12) P: Die Here sal 'n Profeet laat opstaan uit Israel (uit jou midde, uit jou broers: vgl. Deut.17:15) soos Moses. Die Here sal sy woorde in die Profeet se mond lê en Hy sal alles sê wat die Here Hom beveel; Hy sal namens die Here praat. Die Here sal self rekenskap eis van enige-een wat nie luister na die woorde wat die profeet namens die Here sê nie. (Deut.18:15-19 vgl. ook (9)) Dwarsdeur die hele Ou Testament het daar nooit weer 'n profeet soos Moses opgestaan nie vir wie die HERE van aangesig tot aangesig geken het (Deut.34:10-12).
---===---
Josua
Opsommend


Backlinks: Home Deut.17 Deut.18 Deut.34 Numeri Opsommend