[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Josua

Created Sunday 20 January 2013

(13) SS: Alhoewel Josua geen profesieƫ as sulks bevat nie, is dit wel 'n vervulling van God se vroeƫre beloftes. Die naam Josua is ook die lang vorm van Jesus se Naam in Hebreeus en in Hom word die velossing vervul wat nie deur Moses (of die wet) vervul is nie. Hierdie velossing/oorwinning is egter ook afhanklik van Josua (en Jesus) se gehoorsaamheid aan die wet (Sien bv. Jos.1). Vgl. ook (7) en Sag.6.
---===---
Rigters
(37)
Opsommend


Backlinks: Home Sag.6 Deuteronomium Jesaja Opsommend Sagaria