Created Sunday 27 January 2013
(14) S: Die engel van die HERE wie se Naam "Wonderbaar" (פלאי) is (Rigt.13:8-20). Is dit dieselfde engel met wie Jakob geworstel het (Gen.32:24-30)? Van wie Jakob gesê het dat hy God van aangesig tot aangesig gesien het? Maar "Wonderbaar" is ook een van die Name van die beloofde Gesalfde wat op Dawid se troon sal sit in Jes.9:5. Is dit dieselfde engel wat aan Moses verskyn het in die brandende bos (Eks.3:2)? Wat die HERE beloof het om saam met die Israeliete te stuur (Eks.33:2 sien (9)), in wie die Naam van die HERE is (Eks.23:20-23), en wat in Jos.5:13-15 uiteindelik aan Josua verskyn het?
---===---
Rut
(39)
Opsommend