[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Rut

Created Monday 28 January 2013

Daar is geen Messiaanse profesieë in Rut nie. Dit vertel egter wel die verhaal van Koning Dawid se voorgeslagte (en Dawid is díe toonbeeld van 'n Messias-figuur).
---===---
1 Samuel


Backlinks: Home Rigters