[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Sag.2

Created Friday 08 August 2014

(57) Sag.2:10-13
"10 Jubel, en wees bly, o dogter van Sion! Want kyk, Ek kom om in jou midde te woon, spreek die HERE. 11 En baie nasies sal hulle in dié dag by die HERE aansluit, en hulle sal My tot 'n volk wees; en Ek sal in jou midde woon. Dan sal jy weet dat die HERE van die leërskare my na jou gestuur het. 12 En die HERE sal besit neem van Juda as sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies. 13 Swyg alle vlees voor die HERE! Want Hy verhef Hom uit sy heilige woning."

"Sing and rejoice, O daughter of Zion, for behold, I come and I will dwell in your midst, declares the Lord. And many nations shall join themselves to the Lord in that day, and shall be my people. And I will dwell in your midst, and you shall know that the Lord of hosts has sent me to you. And the Lord will inherit Judah as his portion in the holy land, and will again choose Jerusalem.”
Be silent, all flesh, before the Lord, for he has roused himself from his holy dwelling."

---===---
(57)


Backlinks: EnglishAnointed Sagaria