Created Thursday 14 November 2013
Sag.3:8-10
"8 Luister tog, o Josua, jy wat die hoëpriester is, jy en jou vriende wat voor jou sit — ja, wondertekens is hulle. Want kyk, Ek sal my Kneg, die Spruit (צמח), laat kom! 9 Want kyk, die steen wat Ek voor Josua neergelê het — op die een steen is daar sewe oë; kyk, Ek sal sy graveersel graveer, spreek die HERE van die leërskare, en Ek sal die skuld van hierdie land op een dag uitdelg. 10 In dié dag, spreek die HERE van die leërskare, sal julle mekaar uitnooi onder die wingerdstok en onder die vyeboom."
"Hear now, O Joshua the high priest, you and your friends who sit before you, for they are men who are a sign: behold, I will bring my servant the Branch. For behold, on the stone that I have set before Joshua, on a single stone with seven eyes, I will engrave its inscription, declares the Lord of hosts, and I will remove the iniquity of this land in a single day. In that day, declares the Lord of hosts, every one of you will invite his neighbor to come under his vine and under his fig tree."