[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Ester

Created Thursday 13 June 2013

Ester is die enigste boek in die Ou Testament waar die Naam van die HERE nie een keer genoem word nie. Daar is geen Messiaanse profesie in nie, behalwe die tema van God wat Sy verlossing bewerk "agter die skerms" deur omstandighede te skik.
---===---
Job


Backlinks: Home Nehemia