Created Thursday 13 June 2013
(18) SS: Job se Getuie is in die hemel en Job vra Hom om as 'n Seun van die mens (Ben Adam - בן אדם) by God te te pleit soos vir sy naaste (vgl. Gen.18 waar die HERE as 'n man aan Abraham verskyn) (Job 16:19-21).
(19) SS: Job se Verlosser (Goali - גאלי) leef en sal uit die stof opstaan (Job 19:25).
---===---
Psalms
Opsommend