Created Thursday 29 May 2014
(49) Hos.1:7, 10-11
"7 Maar oor die huis van Juda sal Ek My ontferm en hulle verlos deur die HERE hulle God, en Ek sal hulle nie deur boog of swaard of oorlog, deur perde of ruiters verlos nie. ...
10 Nogtans sal die getal van die kinders van Israel wees soos die sand van die see, wat nie gemeet en nie getel kan word nie; en in plaas dat aan hulle gesê word: Julle is nie my volk nie — sal aan hulle gesê word: Julle is kinders van die lewende God. 11 Dan sal die kinders van Juda en die kinders van Israel almal saam vergader en vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek; want groot is die dag van Jísreël! Sê aan julle broers: Ammi (my volk), en aan julle susters: Rugáma (barmharrtigheid)."
"But I will have mercy on the house of Judah, and I will save them by the Lord their God. I will not save them by bow or by sword or by war or by horses or by horsemen.”
...
Yet the number of the children of Israel shall be like the sand of the sea, which cannot be measured or numbered. And in the place where it was said to them, “You are not my people,” it shall be said to them, “Children of the living God.” And the children of Judah and the children of Israel shall be gathered together, and they shall appoint for themselves one head. And they shall go up from the land, for great shall be the day of Jezreel."
---===---
(49)