[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Hooglied

Created Saturday 02 November 2013

Salomo se mooiste lied bevat geen Messiaanse profesieƫ nie, maar is 'n liefdeslied tussen 'n man en sy bruid (wat 'n beeld is van God se liefde vir Israel en die Messias se liefde vir Sy kerk).
---===---
Jesaja


Backlinks: Home Prediker