Created Friday 11 April 2014
(42) Jer.30:9-11
"9 Maar hulle sal die HERE hulle God dien en hulle koning Dawid wat Ek vir hulle sal verwek. 10 Jy dan, wees nie bevrees nie, o my kneg Jakob, spreek die HERE; en wees nie verskrik nie, o Israel! Want kyk, Ek verlos jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap; en Jakob sal terugkom en stil en gerus wees sonder dat iemand hom skrikmaak. 11 Want Ek is met jou, spreek die HERE, om jou te verlos. Want Ek sal 'n einde maak aan al die nasies waarheen Ek jou verstrooi het; maar aan jou sal Ek geen einde maak nie, maar Ek sal jou tugtig met mate, al sal Ek jou sekerlik nie ongestraf laat bly nie."
"But they shall serve the Lord their God and [Isa. 55:3, 4; Ezek. 34:23; 37:24; Hos. 3:5; Jer. 23:5] David their king, whom I will raise up for them.
Then fear not, O Jacob my servant, declares the Lord,
nor be dismayed, O Israel;
for behold, I will save you from far away,
and your offspring from the land of their captivity.
Jacob shall return and have quiet and ease,
and none shall make him afraid.
For I am with you to save you,
declares the Lord;
I will make a full end of all the nations
among whom I scattered you,
but of you I will not make a full end.
I will discipline you in just measure,
and I will by no means leave you unpunished."
---===---
(42)