Created Tuesday 11 March 2014
(39) Jes.63:9-10
"9 In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hy hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die dae van die ou tyd. 10 Maar hĂșlle was wederstrewig en het sy Heilige Gees bedroef; daarom het Hy vir hulle in 'n vyand verander: Hy self het teen hulle gestry."
"In all their affliction he was afflicted,
and the angel of his presence saved them;
in his love and in his pity he redeemed them;
he lifted them up and carried them all the days of old.
But they rebelled
and grieved his Holy Spirit;
therefore he turned to be their enemy,
and himself fought against them."
---===---
(39)