[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Joh.1

Created Friday 20 September 2013

Joh.1:1-14
"1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2 Hy was in die begin by God. 3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 4 In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. 5 En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. 6 Daar was 'n man van God gestuur, wie se naam Johannes was. 7 Hy het tot 'n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo. 8 Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig. 9 Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld. 10 Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. 11 Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie. 12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; 13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van 'n man nie, maar uit God gebore is. 14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon — en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom — vol van genade en waarheid."

"(Gen. 1:1) In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God. He was in the beginning with God. All things were made through him, and without him was not any thing made that was made. In him was life, and the life was the light of men. The light shines in the darkness, and the darkness has not overcome it.

There was a man sent from God, whose name was John. He came as a witness, to bear witness about the light, that all might believe through him. He was not the light, but came to bear witness about the light.

The true light, which enlightens everyone, was coming into the world. He was in the world, and the world was made through him, yet the world did not know him. He came to his own, and his own people did not receive him. But to all who did receive him, (See 1 John 5:13) who believed in his name, he gave the right to become children of God, who were born, not of blood nor of the will of the flesh nor of the will of man, but of God.

And the Word became flesh and dwelt among us, and we have seen his glory, glory as of the only Son from the Father, full of grace and truth."
---===---
(30)


Backlinks: EnglishAnointed Spreuke