Created Friday 20 September 2013
(30) SS: Spr.8:12-36 - Die Wysheid... raad, insig, beleid en sterkte behoort aan die wysheid (vgl. Jes.9:5, Jes.11:2). Wie die wysheid soek, sal dit vind (vgl. Matt.7:7, Jer.29:13). Voor die skepping van die heelal was die wysheid reeds daar. Deur wysheid, saam met wysheid het God geskep (vgl. Joh.1:1-5, 10-14 , Gen.1:1-3)
(31) S: Spr.30:4-6 - Die Skepper van die hemel en die aarde het 'n Seun: Wat is Sy Naam en wat is die Naam van Sy Seun? (vgl. Ps.2). Hy beskerm die wat by Hom skuil.
---===---
Prediker
Opsommend