[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Spr.30

Created Wednesday 23 October 2013

(31) Spr.30:4-6
"Wie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in 'n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun — as jy dit weet? Elke woord van God is gelouter; Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil. Voeg by sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as 'n leuenaar openbaar word nie."

"Who has ascended to heaven and come down?
Who has gathered the wind in his fists?
Who has wrapped up the waters in a garment?
Who has established all the ends of the earth?
What is his name, and what is his son's name?
Surely you know!
Every word of God proves true;
He is a shield to those who take refuge in Him.
Do not add to his words,
lest He rebuke you and you be found a liar."
---===---
(31)


Backlinks: EnglishAnointed Spreuke