Created Friday 04 July 2014
Daar is geen spesifiek Messiaanse profesieƫ in Jona nie. Daar is wel 'n skaduwee van die opstanding op die derde dag deurdat Jona 3 dae en drie nagte in die vis se ingewande was voor hy uitgespoeg is. ---===--- Miga