Created Friday 20 September 2013
(29) Ps. 145
"1 'n Loflied van Dawid. Alef. o My God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd. 2 Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd. 3 Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik. 4 Dalet. Die een geslag prys u werke by die ander, en hulle verkondig u magtige dade. 5 He. Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade. 6 Wau. En hulle sal spreek van die krag van u vreeslike dade, en u grootheid wil ek vertel. 7 Sajin. Hulle sal die gedagtenis van u grote goedheid laat uitstroom en jubel oor u geregtigheid. 8 Get. Genadig en barmhartig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid. 9 Tet. Die HERE is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke. 10 Jod. Al u werke loof U, o HERE, en u gunsgenote prys U. 11 Kaf. Hulle maak melding van die heerlikheid van u koninkryk en spreek van u mag, 12 Lamed. om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die glansryke heerlikheid van sy koninkryk. 13 Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en u heerskappy duur deur al die geslagte. 14 Samek. Die HERE ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboë is. 15 Ajin. Die oë van almal wag op U, en U gee hulle hul spys op die regte tyd. 16 Pe. U maak u hand oop en versadig alles wat lewe met welbehae. 17 Sade. Die HERE is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke. 18 Kof. Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid. 19 Resj. Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle. 20 Sjin. Die HERE bewaar almal wat Hom liefhet, maar Hy verdelg al die goddelose. 21 Tau. My mond sal die lof van die HERE uitspreek, en laat alle vlees sy heilige Naam loof vir ewig en altyd."
"1 I will extol you, my God and King,
and bless your name forever and ever.
2 Every day I will bless you
and praise your name forever and ever.
3 Great is the Lord, and greatly to be praised,
and his greatness is unsearchable.
4 One generation shall commend your works to another,
and shall declare your mighty acts.
5 On the glorious splendor of your majesty,
and on your wondrous works, I will meditate.
6 They shall speak of the might of your awesome deeds,
and I will declare your greatness.
7 They shall pour forth the fame of your abundant goodness
and shall sing aloud of your righteousness.
8 The Lord is gracious and merciful,
slow to anger and abounding in steadfast love.
9 The Lord is good to all,
and his mercy is over all that he has made.
10 All your works shall give thanks to you, O Lord,
and all your saints shall bless you!
11 They shall speak of the glory of your kingdom
and tell of your power,
12 to make known to the children of man your mighty deeds,
and \the glorious splendor of your kingdom.
13 Your kingdom is an everlasting kingdom,
and your dominion endures throughout all generations.
[The Lord is faithful in all his words
and kind in all his works.]
14 The Lord upholds all who are falling
and raises up all who are bowed down.
15 The eyes of all look to you,
and you give them their food in due season.
16 You open your hand;
you satisfy the desire of every living thing.
17 The Lord is righteous in all his ways
and kind in all his works.
18 The Lord is near to all who call on him,
to all who call on him in truth.
19 He fulfills the desire of those who fear him;
he also hears their cry and saves them.
20 The Lord preserves all who love him,
but all the wicked he will destroy.
21 My mouth will speak the praise of the Lord,
and let all flesh bless his holy name forever and ever."
---===---
(29)