[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Ps.22

Created Monday 01 July 2013

(22) Psalm 22
"Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die hert van die dageraad." 'n Psalm van Dawid. 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? 3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie. 4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel! 5 Op U het ons vaders vertrou; hulle het vertrou, en U het hulle uitgered. 6 Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou en nie beskaamd gestaan nie. 7 Maar ek is 'n wurm en geen man nie, 'n smaad van die mense en verag deur die volk. 8 Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê: 9 Laat dit aan die HERE oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy het mos behae in hom! 10 Ja, U is dit wat my uit die moederskoot uitgetrek het, wat my veilig laat rus het aan my moeder se bors. 11 Aan U is ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van my moeder af is U my God. 12 Wees nie ver van my af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie. 13 Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring. 14 Hulle het hul mond teen my oopgespalk soos 'n leeu wat verskeur en brul. 15 Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande. 16 My krag is verdroog soos 'n potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood. 17 Want honde het my omsingel; 'n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe. 18 Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer! 19 Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad. 20 Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help! 21 Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond. 22 Verlos my uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels het U my verhoor! 23 Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. 24 Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel! 25 Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei en sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe dié Hom aangeroep het om hulp. 26 Van U kom my lof in 'n groot vergadering; ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees. 27 Die ootmoediges sal eet en versadig word; húlle sal die HERE prys wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe! 28 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die HERE bekeer, en al die geslagte van die nasies sal voor u aangesig aanbid. 29 Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy heers oor die nasies. 30 Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor sy aangesig kniel en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie. 31 'n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die HERE aan die volgende geslag. Hulle sal aankom en sy geregtigheid verkondig aan die volk wat gebore word; want Hy het dit gedoen."

"My God, my God, why have you forsaken me?
Why are you so ver. far from saving me, from the words of my groaning?
O my God, I cry by day, but you do not answer,
and by night, but I find no rest.
Yet you are holy,
enthroned on the praises of Israel.
In you our fathers trusted;
they trusted, and you delivered them.
To you they cried and were rescued;
in you they trusted and were not put to shame.
But I am a worm and not a man,
scorned by mankind and (Isa. 49:7; 53:3) despised by the people.
All who see me mock me;
they make mouths at me; they wag their heads;
“He trusts in the Lord; let him deliver him;
let him rescue him, for he delights in him!”
Yet you are he who took me from the womb;
you made me trust you at my mother's breasts.
On you was I cast from my birth,
and from my mother's womb you have been my God.
Be not far from me,
for trouble is near,
and there is none to help.
Many bulls encompass me;
strong bulls of Bashan surround me;
they open wide their mouths at me,
like a ravening and roaring lion.
I am poured out like water,
and all my bones are out of joint;
my heart is like wax;
it is melted within my breast;
my strength is dried up like a potsherd,
and my tongue sticks to my jaws;
you lay me in the dust of death.
For dogs encompass me;
a company of evildoers encircles me;
they have pierced my hands and feet —
I can count all my bones—
they stare and gloat over me;
they divide my garments among them,
and for my clothing they cast lots.
But you, O Lord, do not be far off!
O you my help, come quickly to my aid!
Deliver my soul from the sword,
my precious life from the power of the dog!
Save me from the mouth of the lion!
You have rescued me from the horns of the wild oxen!
I will tell of your name to my brothers;
in the midst of the congregation I will praise you:
You who fear the Lord, praise him!
All you offspring of Jacob, glorify him,
and stand in awe of him, all you offspring of Israel!
For he has not despised or abhorred
the affliction of [Isa. 53:4, 7] the afflicted,
and he has not hidden his face from him,
but has heard, when he cried to him.
From you comes my praise in the great congregation;
my vows I will perform before those who fear him.
The afflicted shall eat and be satisfied;
those who seek him shall praise the Lord!
May your hearts live forever!
All (Ps. 2:8) the ends of the earth shall remember
and turn to the Lord,
and all the families of the nations
shall worship before you.
For kingship belongs to the Lord,
and he rules over the nations.
All the prosperous of the earth eat and worship;
before him shall bow all who go down to the dust,
even the one who could not keep himself alive.
Posterity shall serve him;
it shall be told of the Lord to the coming generation;
they shall come and proclaim his righteousness to a people yet unborn,
that he has done it."

---===---
(22)


Backlinks: EnglishAnointed Psalms