Created Friday 05 August 2011
Gal.5:16
Maar ek sĂȘ: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie;
Gal.5:18
Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie.
Gal.5:22
Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.