Created Saturday 02 August 2014
Habakuk het geen spesifiek Messiaanse profesieƫ nie. Dit noem wel 2 aspekte wat in die Nuwe Testament beklemtoon word: 1 Dat God te rein van oƫ is om toe te kyk op ongeregtigheid (1:13) en dat die regverdige deur die geloof/vertroue sal leef (2:4).
---===---
Sefanja