[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Sefanja

Created Tuesday 05 August 2014

(55) P: Sef.3 - Die HERE sal nasies bymekaar maak om sy woede oor hulle uit te stort. Dan sal Hy vir die nasies rein lippe (tale) gee om Hom eenparig te dien. Israel sal terugkeer(sien (33), (42) en (43)). Die verstrooides van die Here (Israel) sal Sy offer bring van oorkant die riviere van Kus (Etiopië) af . Israel sal nie langer hoogmoedig wees nie, maar 'n geringe en nederige volk wees wat by Hom skuiling soek. Die oorblyfsel van Sy volk sal nie onreg doen nie en nie lieg nie (vgl. Jes.53) en veilig woon (wei en rustig lê). Die HERE sal die oordeel teen Jerusalem wegneem. Die HERE sal by Israel wees in liefde en blydskap. Hulle skande sal in roem verander.

---===---
Haggai
Opsommend


Backlinks: Home Jes.53 Opsommend Habakuk Sef.3