Created Wednesday 06 August 2014
(56) P: Hag.2 - Die verbond wat die Here met Israel bevestig na hul terugkeer vanaf die Babiloniese ballingskap is dieselfde verbond van die uittog uit Egipte (m.a.w. nie die beloofde nuwe verbond nie). Die toekomstige heerlikheid van die 2de tempel in Jerusalem (die tempel na die ballingskap wat tot 40 jaar na Jesus se kruisiging gestaan het) sal groter wees as die heerlikheid van die tempel wat Salomo gebou het. Serubbábel, seun van Seáltiël, die kneg van die Here (en nakomeling van Dawid) sal tot seëlring wees wanneer die Here die koninkryke van die nasies omverwerp.
----===---
Sagaria
Opsommend