[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Jes.53

Created Monday 03 September 2012

(37) Jes.52:6-53:12 - Van wie praat die profeet?
"Daarom sal my volk my Naam leer ken; daarom sal hulle weet op dié dag dat dit Ek is wat spreek: Hier is Ek! 7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning! 8 Hoor! Jou wagte! Hulle verhef die stem, hulle jubel almal saam; want hulle sien vlak voor hulle oë hoe die HERE terugkeer na Sion. 9 Breek uit, jubel almal saam, puinhope van Jerusalem! Want die HERE het sy volk getroos, Jerusalem verlos. 10 Die HERE het sy heilige arm ontbloot voor die oë van al die nasies, en al die eindes van die aarde sal sien die heil van onse God. 11 Vertrek, vertrek, gaan weg daarvandaan, raak nie aan wat onrein is nie; gaan uit hulle midde uit, reinig julle, draers van die heilige voorwerpe van die HERE! 12 Want julle sal nie baie haastig weggaan en nie soos vlugtelinge vertrek nie; want die HERE trek voor julle uit, en die God van Israel is julle agterhoede.
13 Kyk, my Kneg sal voorspoedig wees, Hy sal hoog en verhewe, ja, baie hoog word. 14 Soos baie hulle oor U verstom het — so misvormd was sy voorkoms, geen mens meer nie, en sy gestalte was nie soos dié van 'n mensekind nie — 15 so sal Hy baie nasies laat opspring, konings sal hulle mond oor Hom toehou; want wat aan hulle nie vertel is nie, sien hulle; en wat hulle nie gehoor het nie, word hulle gewaar.
1 Wie het geglo wat aan ons verkondig is? En aan wie is die arm van die HERE geopenbaar? 2 Hy tog het soos 'n loot voor sy aangesig opgespruit en soos 'n wortel uit droë grond. Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad, dat ons Hom sou aansien nie, en geen voorkoms, dat ons Hom sou begeer nie. 3 Hy was verag en deur die mense verlaat, 'n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie 'n mens sy gelaat verberg; Hy was verag en ons het Hom nie geag nie. 4 Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. 5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. 6 Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die HERE het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom. 7 Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was, en Hy het sy mond nie oopgemaak nie; soos 'n lam wat na die slagplek gelei word en soos 'n skaap wat stom is voor sy skeerders — ja, Hy het sy mond nie oopgemaak nie. 8 Uit die druk en uit die strafgerig is Hy weggeneem; en onder sy tydgenote — wie het daaroor gedink dat Hy afgesny is uit die land van die lewendes? Ter wille van die oortreding van my volk was die plaag op Hom. 9 En hulle het Hom sy graf by die goddelose gegee; en by 'n ryke was Hy in sy dood, omdat Hy geen onreg gedoen het nie en geen bedrog in sy mond gewees het nie. 10 Maar dit het die HERE behaag om Hom te verbrysel; Hy het Hom krank gemaak; as sy siel 'n skuldoffer aangebied het, sal Hy 'n nakroos sien; Hy sal die dae verleng, en die welbehae van die HERE sal deur sy hand voorspoedig wees. 11 Weens die moeitevolle lyde van sy siel sal Hy dit sien en versadig word; deur sy kennis sal my Kneg, die Regverdige, baie regverdig maak; en Hy sal hulle skuld dra. 12 Daarom sal Ek Hom 'n deel gee onder die grotes, en met magtiges sal Hy buit verdeel; omdat Hy sy siel uitgestort het in die dood en saam met die oortreders getel was, terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het."

"“Therefore my people shall know my name. Therefore in that day they shall know that it is I who speak; here am I.”

How beautiful upon the mountains
are the feet of him who brings good news,
who publishes peace, who brings good news of happiness,
who publishes salvation,
who says to Zion, “Your God reigns.”
The voice of your watchmen—they lift up their voice;
together they sing for joy;
for eye to eye they see
the return of the Lord to Zion.
Break forth together into singing,
you waste places of Jerusalem,
for the Lord has comforted his people;
he has redeemed Jerusalem.
The Lord has bared his holy arm
before the eyes of all the nations,
and all the ends of the earth shall see
the salvation of our God.
Depart, depart, go out from there;
touch no unclean thing;
go out from the midst of her; purify yourselves,
you who bear the vessels of the Lord.
For you shall not go out in haste,
and you shall not go in flight,
for the Lord will go before you,
and the God of Israel will be your rear guard.
Behold, my servant shall act wisely;
he shall be high and lifted up,
and shall be exalted.
As many were astonished at you—
his appearance was so marred, beyond human semblance,
and his form beyond that of the children of mankind—
so shall he sprinkle many nations;
kings shall shut their mouths because of him;
for that which has not been told them they see,
and that which they have not heard they understand.
Who has believed what they heard from us?
And to whom has the arm of the Lord been revealed?
For he grew up before him like a young plant,
and like a root out of dry ground;
he had no form or majesty that we should look at him,
and no beauty that we should desire him.
He was despised and rejected by men;
a man of sorrows, and acquainted with grief;
and as one from whom men hide their faces
he was despised, and we esteemed him not.
Surely he has borne our griefs
and carried our sorrows;
yet we esteemed him stricken,
smitten by God, and afflicted.
But he was wounded for our transgressions;
he was crushed for our iniquities;
upon him was the chastisement that brought us peace,
and with his stripes we are healed.
All we like sheep have gone astray;
we have turned every one to his own way;
and the Lord has laid on him
the iniquity of us all.
He was oppressed, and he was afflicted,
yet he opened not his mouth;
lamb that is led to the slaughter,
and like a sheep that before its shearers is silent,
so he opened not his mouth.
By oppression and judgment he was taken away;
and as for his generation, who considered
that he was cut off out of the land of the living,
stricken for the transgression of my people?
And they made his grave with the wicked
and with a rich man in his death,
although he had done no violence,
and there was no deceit in his mouth.
Yet it was the will of the Lord to crush him;
he has put him to grief;
when his soul makes an offering for sin,
he shall see his offspring; he shall prolong his days;
the will of the Lord shall prosper in his hand.
Out of the anguish of his soul he shall see and be satisfied;
by his knowledge shall the righteous one, my servant,
make many to be accounted righteous,
and he shall bear their iniquities.
Therefore I will divide him a portion with the many,
and he shall divide the spoil with the strong,
because he poured out his soul to death
and was numbered with the transgressors;
yet he bore the sin of many,
and makes intercession for the transgressors."

---===---
(37)
Levitikus
(22)
(23)
(28)
(48)
(55)
(63)


Backlinks: Levitikus EnglishAnointed Psalms Jesaja Daniel Sefanja Sagaria