Created Monday 03 September 2012
In Levitikus is daar geen direkte Messiaanse profesieƫ nie. Die hele beginsel dat die lewe (siel) in die bloed is en daarom versoening doen vir die sonde ('n lewe vir 'n lewe), word egter bekemtoon dwarsdeur Levitikus (bv. Lev.17:11, vgl. Jesaja 53).
---===---
Numeri