Created Wednesday 19 February 2014
(37) Jes.50:4-10
"4 Die Here HERE het My 'n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge. 5 Die Here HERE het my oor geopen, en Ek was nie wederstrewig nie; Ek het nie agteruitgewyk nie. 6 Ek het my rug gegee vir die wat slaan, en my wange vir die wat die hare uitpluk; my aangesig het Ek nie verberg vir smaadhede en bespuwing nie. 7 Maar die Here HERE help My; daarom kom Ek nie in die skande nie; daarom het Ek my aangesig gemaak soos 'n keisteen, en Ek weet dat Ek nie beskaamd sal staan nie. 8 Hy is naby wat My reg verskaf. Wie wil met My 'n regsaak begin? — laat ons saam optree! Wie is my teëparty? — laat hom nader kom na My toe! 9 Kyk, die Here HERE help My: wie is dit wat My kan veroordeel? Kyk, hulle sal almal verslyt soos 'n kleed; die mot sal hulle eet. 10 Wie is daar onder julle wat die HERE vrees, wat na die stem van sy Kneg luister, wat in duisternisse wandel en geen ligstraal sien nie? — laat hy vertrou op die Naam van die HERE en steun op sy God!"
"The Lord God has given me
the tongue of those who are taught,
that I may know how to sustain with a word
him who is weary.
Morning by morning he awakens;
he awakens my ear
to hear as those who are taught.
The Lord God has opened my ear,
and I was not rebellious;
I turned not backward.
I gave my back to those who strike,
and my cheeks to those who pull out the beard;
I hid not my face
from disgrace and spitting.
But the Lord God helps me;
therefore I have not been disgraced;
therefore I have set my face like a flint,
and I know that I shall not be put to shame.
He who vindicates me is near.
Who will contend with me?
Let us stand up together.
Who is my adversary?
Let him come near to me.
Behold, the Lord God helps me;
who will declare me guilty?
Behold, all of them will wear out like a garment;
the moth will eat them up.
Who among you fears the Lord
and obeys the voice of his servant?
Let him who walks in darkness
and has no light
trust in the name of the Lord
and rely on his God."
---===---
(37)