Created Sunday 29 December 2013
(35) Jes.29:13-15, 18-24
"13 En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My 'n aangeleerde mensegebod is, 14 daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar; en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil. 15 Wee hulle wat planne diep verberg vir die HERE, wie se werk in duisternis plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken ons?
...
18 En in dié dag sal die dowes Skrifwoorde hoor, en uit donkerheid en duisternis sal die oë van die blindes sien. 19 En die ootmoediges sal vreugde op vreugde smaak in die HERE, en die behoeftiges onder die mense sal juig in die Heilige van Israel. 20 Want gedaan is dit met die tiran, en klaar is dit met die spotter, en uitgeroei is almal wat op ongeregtigheid bedag is — 21 hulle wat 'n mens as sondaar brandmerk ter wille van 'n woord, en strikke span vir hom wat vir die reg opkom in die poort, en die regverdige met nietige voorwendsels wegstoot. 22 Daarom, so sê die HERE tot die huis van Jakob, Hy wat Abraham verlos het: Jakob sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie; 23 want as hy, as sy kinders die werk van my hande in sy midde sien, sal hulle my Naam heilig; ja, hulle sal die Heilige van Jakob heilig en vir die God van Israel met ontsag vervul wees; 24 en hulle wat dwalende van gees is, sal insig verkry, en die murmureerders sal lering aanneem."
"And the Lord said:
“Because this people draw near with their mouth
and honor me with their lips,
while their hearts are far from me,
and their fear of me is a commandment taught by men,
therefore, behold, I will again
do wonderful things with this people,
with wonder upon wonder;
and the wisdom of their wise men shall perish,
and the discernment of their discerning men shall be hidden.”
Ah, you who hide deep from the Lord your counsel,
whose deeds are in the dark,
and who say, “Who sees us? Who knows us?”
...
In that day the deaf shall hear
the words of a book,
and out of their gloom and darkness
the eyes of the blind shall see.
The meek shall obtain fresh joy in the Lord,
and the poor among mankind shall exult in the Holy One of Israel.
For the ruthless shall come to nothing
and the scoffer cease,
and all who watch to do evil shall be cut off,
who by a word make a man out to be an offender,
and lay a snare for him who reproves in the gate,
and with an empty plea turn aside him who is in the right.
Therefore thus says the Lord, who redeemed Abraham, concerning the house of Jacob:
“Jacob shall no more be ashamed,
no more shall his face grow pale.
For when he sees his children,
the work of my hands, in his midst,
they will sanctify my name;
they will sanctify the Holy One of Jacob
and will stand in awe of the God of Israel.
And those who go astray in spirit will come to understanding,
and those who murmur will accept instruction.”"