Created Tuesday 13 August 2013
(35) Jes.28:5-6
"In dié dag sal die HERE van die leërskare wees tot 'n sierlike kroon en 'n pragtige krans vir die oorblyfsel van sy volk, en tot 'n gees van strafgerig vir hom wat sit oor die gereg, en tot 'n sterkte vir hulle wat die geveg terugdring na die poort toe."
"In that day the Lord of hosts will be a crown of glory,
and a diadem of beauty, to the remnant of his people,
and a spirit of justice to him who sits in judgment,
and strength to those who turn back the battle at the gate."
(28) Jes.28:10-17
"Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier 'n bietjie, daar 'n bietjie. Ja, Hy sal deur lippe wat hakkel, en deur 'n vreemde tong met hierdie volk spreek, Hy wat aan hulle gesê het: Dit is die rus, gee rus aan die vermoeides, en dit is die verkwikking. Maar hulle wou nie luister nie. Daarom sal die woord van die HERE vir hulle wees gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier 'n bietjie, daar 'n bietjie, sodat hulle kan heengaan en agteruit struikel en verbreek en verstrik en gevang word.
Daarom, hoor die woord van die HERE, julle spotters, heersers oor hierdie volk wat in Jerusalem is! Omdat julle sê: Ons het 'n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons 'n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek — daarom, so sê die Here HERE: Kyk, Ek lê in Sion 'n grondsteen, 'n beproefde steen, 'n kosbare hoeksteen wat vas gegrondves is; hy wat glo, sal nie haastig wees nie. En Ek sal die reg tot 'n riglyn maak, en die geregtigheid tot 'n skietlood; en die hael sal die leuendak wegruk en die water die skuilplek wegspoel."
"For it is precept upon precept, precept upon precept,
line upon line, line upon line,
here a little, there a little.”
For by people of strange lips
and with a foreign tongue
the Lord will speak to this people,
to whom he has said,
“This is rest; give rest to the weary; and this is repose”;
yet they would not hear.
And the word of the Lord will be to them
precept upon precept, precept upon precept,
line upon line, line upon line,
here a little, there a little,
that they may go, and fall backward,
and be broken, and snared, and taken.
Therefore hear the word of the Lord, you scoffers,
who rule this people in Jerusalem!
Because you have said, “We have made a covenant with death,
and with Sheol we have an agreement,
when the overwhelming whip passes through
it will not come to us,
for we have made lies our refuge,
and in falsehood we have taken shelter”;
therefore thus says the Lord God,
“Behold, I am the one who has laid as a foundation in Zion,
a stone, a tested stone,
a precious cornerstone, of a sure foundation:
‘Whoever believes will not be in haste.’
And I will make justice the line,
and righteousness the plumb line;
and hail will sweep away the refuge of lies,
and waters will overwhelm the shelter.”"
---===---
(28)
(34)
(35)