[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Jes.26

Created Sunday 29 December 2013

(35) Jes.26:19-27:1

"19 U dode sal herlewe, my lyke sal opstaan. Waak op en jubel, julle wat in die stof woon! Want u dou is 'n dou van die lig, en die aarde sal aan skimme die lewenslig skenk. 20 Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir 'n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan. 21 Want kyk, die HERE sal uit sy plek uitgaan om die ongeregtigheid van die bewoners van die aarde oor hulle te besoek; en die aarde sal die bloed openbaar maak wat deur hom gedrink is, en die wat op hom gedood is, nie langer toedek nie. 1 In dié dag sal die HERE met sy harde en groot en sterk swaard besoeking doen oor die Leviátan, die vinnige slang, en oor die Leviátan, die kronkelende slang; en Hy sal die draak doodmaak wat in die groot water is."

"Your dead shall live; their bodies shall rise.
You who dwell in the dust, awake and sing for joy!
For your dew is a dew of light,
and the earth will give birth to the dead.
Come, my people, enter your chambers,
and shut your doors behind you;
hide yourselves for a little while
until the fury has passed by.
For behold, the Lord is coming out from his place
to punish the inhabitants of the earth for their iniquity,
and the earth will disclose the blood shed on it,
and will no more cover its slain.
In that day the Lord with his hard and great and strong sword will punish Leviathan the fleeing serpent, Leviathan the twisting serpent, and he will slay the dragon that is in the sea."

---===---
(35)
(46)


Backlinks: EnglishAnointed Jesaja Esegiel