[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Jes.25

Created Sunday 29 December 2013

(35) Jes.25: 6-9
"6 En die HERE van die leërskare sal op hierdie berg vir al die volke berei 'n maaltyd van vetspyse, 'n maaltyd van ou wyn, van vetspyse vol murg, van gesuiwerde ou wyn. 7 En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgespreide sluier wat al die volke omsluier, en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is. 8 Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van sy volk van die hele aarde af wegneem; want die HERE het dit gespreek. 9 En hulle sal in dié dag sê: Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is die HERE op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor sy hulp."

"On this mountain the Lord of hosts will make for all peoples
a feast of rich food, a feast of well-aged wine,
of rich food full of marrow, of aged wine well refined.
And he will swallow up on this mountain
the covering that is cast over all peoples,
the veil that is spread over all nations.
He will swallow up death forever;
and the Lord God will wipe away tears from all faces,
and the reproach of his people he will take away from all the earth,
for the Lord has spoken.
It will be said on that day,
“Behold, this is our God; we have waited for him, that he might save us.
This is the Lord; we have waited for him;
let us be glad and rejoice in his salvation.”"

---===---
(35)


Backlinks: EnglishAnointed Jesaja