Created Sunday 29 December 2013
(35) Jes.24:21-23
"21 En in dié dag sal die HERE besoeking doen oor die leërskare van die hoogte in die hoogte en oor die konings van die aarde op die aarde; 22 en hulle sal opgesluit word soos gevangenes opgesluit word in 'n kuil en bewaar word in 'n kerker; maar ná baie dae sal daar op hulle ag gegee word. 23 En die maan sal rooi word van skaamte, en die son sal skaam wees; want die HERE van die leërskare sal regeer op die berg Sion en in Jerusalem, en voor sy oudstes sal daar heerlikheid wees."
"On that day the Lord will punish
the host of heaven, in heaven,
and the kings of the earth, on the earth.
They will be gathered together
as prisoners in a pit;
they will be shut up in a prison,
and after many days they will be punished.
Then the moon will be confounded
and the sun ashamed,
for the Lord of hosts reigns
on Mount Zion and in Jerusalem,
and his glory will be before his elders."
---===---
(35)