Created Tuesday 13 August 2013
(28) Ps.118:15-16,19-26
"'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
Die regterhand van die HERE verhef; die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
...
Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE loof.
Dit is die poort van die HERE; regverdiges mag daardeur ingaan.
Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.
Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword.
Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Ag, HERE, gee tog heil (Hoshia' na : הושיעה נא); ag, HERE, gee tog voorspoed!
Geseënd is hy wat kom in die Naam van die HERE! Ons seën julle uit die huis van die HERE."
"Glad songs of salvation
are in the tents of the righteous:
“The right hand of the Lord does valiantly,
the right hand of the Lord exalts,
the right hand of the Lord does valiantly!”
...
Open to me the gates of righteousness,
that I may enter through them
and give thanks to the Lord.
This is the gate of the Lord;
the righteous shall enter through it.
I thank you that you have answered me
and have become my salvation.
The stone that the builders rejected
has become the cornerstone.
This is the Lord's doing;
it is marvelous in our eyes.
This is the day that the Lord has made;
let us rejoice and be glad in it.
Save us, we pray, O Lord!
O Lord, we pray, give us success!
Blessed is he who comes in the name of the Lord! [Matt. 21:9; 23:39; Mark 11:9; Luke 13:35; 19:38]
We bless you from the house of the Lord."
---===---
(28)
(34)