Created Sunday 29 December 2013
"1 'n Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode.
2 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela.
3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.
4 Red die swakke en behoeftige, bevry hulle uit die hand van die goddelose mense.
5 Hulle weet nie en verstaan nie; hulle loop rond in duisternis: al die fondamente van die aarde wankel.
6 Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste — 7 nogtans sal julle sterwe soos mense, en soos een van die vorste sal julle val.
8 Staan op, o God, oordeel die aarde! Want U het erfbesit van al die nasies."
"God has taken his place in the divine council;
in the midst of the gods he holds judgment:
“How long will you judge unjustly
and show partiality to the wicked? Selah
Give justice to the weak and the fatherless;
maintain the right of the afflicted and the destitute.
Rescue the weak and the needy;
deliver them from the hand of the wicked.”
They have neither knowledge nor understanding,
they walk about in darkness;
all the foundations of the earth are shaken.
I said, “You are gods,
sons of the Most High, all of you;
nevertheless, like men you shall die,
and fall like any prince.”
Arise, O God, judge the earth;
for you shall inherit all the nations!"
---===---
(35)