[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Ps.72

Created Sunday 21 July 2013

(25) Psalm 72
"Van Salomo. o God, gee aan die koning u regte en u geregtigheid aan die seun van die koning.
Laat hy u volk oordeel met geregtigheid en u ellendiges met reg. Die berge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deur geregtigheid. Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf, die kinders van die behoeftige verlos en die verdrukker verbrysel.
Hulle sal u vrees solank as die son skyn en solank as die maan daar is, van geslag tot geslag.
Hy sal neerdaal soos reën op die grasveld, soos buie — 'n swaar reën op die aarde.
In sy dae sal die regverdige bloei en volheid van vrede, totdat die maan nie meer is nie.
En hy sal heers van see tot see en van die Rivier tot by die eindes van die aarde.
Die bewoners van dor plekke sal voor hom kniel, en sy vyande sal die stof lek.
Die konings van Tarsis en van die eilande sal geskenke aanbied, die konings van Skeba en Seba belasting aanbring.
Ja, al die konings sal hulle voor hom buig, al die nasies sal hom dien.
Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie. Hy sal hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal hy red. Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.
Mag hy dan lewe! en mag hulle aan hom gee van die goud van Skeba en altyddeur vir hom bid; mag hulle die hele dag hom seën! Mag daar volheid van koring wees in die land, op die top van die berge; mag die vrug daarvan ruis soos die Líbanon; en mag hulle bloei uit die stad soos die plante van die aarde!
Mag sy naam vir ewig wees; mag sy naam uitspruit solank as die son daar is! En mag al die nasies in hom geseën word, hom gelukkig prys!
Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!
En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen.
Hier eindig die gebede van Dawid, die seun van Isai."

"Give the king your justice, O God,
and your righteousness to the royal son!
May he judge your people with righteousness,
and your poor with justice!
Let the mountains bear prosperity for the people,
and the hills, in righteousness!
May he defend the cause of the poor of the people,
give deliverance to the children of the needy,
and crush the oppressor!
May they fear you while the sun endures,
and as long as the moon, throughout all generations!
May he be like rain that falls on mown grass,
like showers that water the earth!
In his days may the righteous flourish,
and peace abound, till the moon be no more!
May he have dominion from sea to sea,
and from the River to the ends of the earth!
May desert tribes bow down before him
and his enemies lick the dust!
May the kings of Tarshish and of the coastlands
render him tribute;
may the kings of Sheba and Seba
bring gifts!
May all kings fall down before him,
all nations serve him!
For he delivers the needy when he calls,
the poor and him who has no helper.
He has pity on the weak and the needy,
and saves the lives of the needy.
From oppression and violence he redeems their life,
and precious is their blood in his sight.
Long may he live;
may gold of Sheba be given to him!
May prayer be made for him continually,
and blessings invoked for him all the day!
May there be abundance of grain in the land;
on the tops of the mountains may it wave;
may its fruit be like Lebanon;
and may people blossom in the cities
like the grass of the field!
May his name endure forever,
his fame continue as long as the sun!
May people be blessed in him,
all nations call him blessed!
Blessed be the Lord, the God of Israel,
who alone does wondrous things.
Blessed be his glorious name forever;
may the whole earth be filled with his glory!
Amen and Amen!
The prayers of David, the son of Jesse, are ended."
---===---
(25)
(32)


Backlinks: EnglishAnointed Psalms Jesaja