[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Matt.3

Created Wednesday 10 August 2011

Johannes die Doper
:2 - Sy boodskap: "Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom".

:3 - Sy doel: Berei die weg van die HERE, maak Sy paaie reguit (Jes.40:3)

:5 - Die gevolg: "En Jerusalem en die hele Judéa en die hele omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe. En hulle is deur hom in die Jordaan gedoop met belydenis van hulle sondes."

:8 - Sy waarskuwing: "Dra dan vrugte wat by die bekering pas."

:11 - Sy profesie: "Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur."

:13-17 - Sy vervulling van alle geregtigheid: Hy doop Jesus en Jesus word met die Heilige Gees vervul en hoor 'n stem uit die hemel wat bevestig dat Hy die Seun van God is

Matt.4


Backlinks: Matt. 1-2 Matt.7 Matt.12:15-45