[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Amos

Created Monday 30 June 2014

Daar is geen spesifiek Messiaanse profesieƫ in Amos nie. Vermelding word wel gemaak van die komende dag van die HERE en van die toekomstige terugkeer van Israel nadat hulle in ballingskap weggevoer is vir hulle sondes.
---===---
Obadja


Backlinks: Home Joel