[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

2Samuel

Created Sunday 10 March 2013

(16) P: Die Saad van Dawid, Seun van God. Die HERE sal Dawid se saad (זרע) oprig en sy koningskap bevestig. Hy sal vir die HERE 'n huis bou en sy koninklike troon sal bevestig word tot in ewigheid. God sal vir Hom 'n vader wees en Hy sal vir Hom 'n seun wees. (2 Sam.7:12-16 & 1 Kron.17:11-14). Hy sal in die huis van die HERE en in Sy koninkryk bestaan tot in ewigheid en Sy troon sal vas staan tot in ewigheid. Hy sal m.a.w. heers in die koninkryk van God tot in ewigheid. (Salomo het die belofte gedeeltelik vervul - hy het die eerste tempel in Jerusalem gebou en uit hom het 'n reeks konings gekom wat op "die troon van Dawid" in Jesusalem geheers het, maar hy het nie vir ewig bestaan of regeer nie en sy koninkryk was nie die koninkryk van God nie.)

---===---
1 Konings
(21) (25) (32) (34) (38) (46)
Opsommend


Backlinks: Home 2Sam.7 1Konings 1Samuel Psalms Jesaja Opsommend Esegiel Sagaria