Created Wednesday 21 March 2012
(5) Gen.26:2-5, 24
"En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in die land wat Ek jou sal aanwys. Vertoef as vreemdeling in hierdie land, en Ek sal met jou wees en jou seën; want aan jou en jou nageslag sal Ek al hierdie lande gee: Ek sal die eed bevestig wat Ek vir jou vader Abraham gesweer het. En Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee, en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word; omdat Abraham na my stem geluister en my ordening, my gebooie, my insettinge en my wette onderhou het. ...
En die HERE het aan hom in dieselfde nag verskyn en gesê: Ek is die God van Abraham, jou vader. Moenie bang wees nie, want Ek is met jou; en Ek sal jou seën en jou nageslag vermeerder ter wille van Abraham, my kneg."
"And the Lord appeared to him and said, “Do not go down to Egypt; dwell (Gen. 12:1) in the land of which I shall tell you. (Gen. 20:1; Heb. 11:9) Sojourn in this land, and (Gen. 28:15) I will be with you and will bless you, for (See Gen. 13:15) to you and to your offspring I will give all these lands, and I will establish ([Mic. 7:20]; See Gen. 22:16-18) the oath that I swore to Abraham your father. (Cited Ex. 32:13; See Gen. 15:5) I will multiply your offspring as the stars of heaven and will give to your offspring all these lands. And (See Gen. 12:3) in your offspring all the nations of the earth shall be blessed, because (Gen. 22:18) Abraham obeyed my voice and kept my charge, my commandments, my statutes, and my laws.”...
And the Lord appeared to him the same night and said, “I am the God of Abraham your father. Fear not, for I am with you and will bless you and multiply your offspring for my servant Abraham's sake.”"