[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Jes.10

Created Friday 11 April 2014

(42) Jes.10:17-27
"17 En die Lig van Israel sal 'n vuur wees, en sy Heilige 'n vlam; en dit sal sy distels en sy dorings verbrand en verteer op een dag. 18 Ook sal Hy die heerlikheid van sy bos en van sy vrugteboord verteer, van die siel af tot die vlees toe, sodat dit is soos wanneer 'n kranke wegkwyn. 19 En die oorblyfsel van die bome van sy bos sal min in getal wees, en 'n seuntjie sal hulle kan opskrywe. 20 En in dié dag sal die oorblyfsel van Israel en die wat ontvlug het van die huis van Jakob, nie meer voortgaan om te steun op hom wat hulle slaan nie; maar hulle sal steun op die HERE, die Heilige van Israel, in opregtheid. 21 Die oorblyfsel sal terugkom, die oorblyfsel van Jakob na die sterke God (אל גבור) toe. 22 Want al was jou volk, o Israel, soos die sand van die see, net 'n oorblyfsel van hulle sal terugkom; die verdelging is vas besluit en vloei oor van geregtigheid. 23 Want 'n verdelging wat vas besluit is, sal die Here HERE van die leërskare voltrek in die midde van die hele aarde. 24 Daarom, so sê die Here HERE van die leërskare: o My volk wat in Sion woon, wees nie bevrees vir Assur wat jou met die staf slaan en sy stok teen jou ophef op die manier van Egipte nie. 25 Want nog 'n baie kort rukkie, dan is die grimmigheid ten einde, en my toorn gaan uit om húlle te vernietig. 26 En die HERE van die leërskare sal oor hom die gésel swaai soos Mídian verslaan is by die rots Oreb; en sy staf sal wees oor die see, en Hy sal dit ophef op die manier van Egipte. 27 En in dié dag sal sy las afgly van jou skouer en sy juk van jou nek, en die juk sal tot niet raak vanweë die vettigheid."

"The light of Israel will become a fire,
and his Holy One a flame,
and it will burn and devour
his thorns and briers in one day.
The glory of his forest and of his fruitful land
the Lord will destroy, both soul and body,
and it will be as when a sick man wastes away.
The remnant of the trees of his forest will be so few
that a child can write them down.

In that day the remnant of Israel and the survivors of the house of Jacob will no more lean on him who struck them, but will lean on the Lord, the Holy One of Israel, in truth. A remnant will return, the remnant of Jacob, to the mighty God (EL Gibbor). For though your people Israel be as the sand of the sea, only a remnant of them will return. Destruction is decreed, overflowing with righteousness. For the Lord God of hosts will make a full end, as decreed, in the midst of all the earth.

Therefore thus says the Lord God of hosts: “O my people, who dwell in Zion, be not afraid of the Assyrians when they strike with the rod and lift up their staff against you as the Egyptians did. For in a very little while my fury will come to an end, and my anger will be directed to their destruction. And the Lord of hosts will wield against them a whip, as when he struck Midian at the rock of Oreb. And his staff will be over the sea, and he will lift it as he did in Egypt. And in that day his burden will depart from your shoulder, and his yoke from your neck; and the yoke will be broken because of the fat.”"
---===---
(33)
(42)
(49)


Backlinks: EnglishAnointed Jesaja Jeremia Hosea