[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Jes.2

Created Thursday 07 November 2013

(32) Jes.2:1-5
"1 Die woord wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem. 2 En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die nasies sal daarheen toestroom. 3 En baie volke sal heengaan en sê: Kom laat ons optrek na die berg van die HERE, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die HERE uit Jerusalem. 4 En Hy sal oordeel tussen die nasies en regspreek oor baie volke; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie. 5 Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van die HERE!"

"The word that Isaiah the son of Amoz saw concerning Judah and Jerusalem.
For It shall come to pass in the latter days
that the mountain of the house of the Lord
shall be established as the highest of the mountains,
and shall be lifted up above the hills;
and all the nations shall flow to it,
and many peoples shall come, and say:
“Come, let us go up to the mountain of the Lord,
to the house of the God of Jacob,
that he may teach us his ways
and that we may walk in his paths.”
For out of Zion shall go the law,
and the word of the Lord from Jerusalem.
He shall judge between the nations,
and shall decide disputes for many peoples;
and they shall beat their swords into plowshares,
and their spears into pruning hooks;
nation shall not lift up sword against nation,
neither shall they learn war anymore.
O house of Jacob,
come, let us walk
in the light of the Lord."

---===---
(32)


Backlinks: EnglishAnointed Jesaja