Created Thursday 14 November 2013
(32) Jes.4:2-6
"2 In dié dag sal die Spruit van die HERE wees tot sieraad en heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid en versiering vir die vrygeraaktes van Israel. 3 En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, dié sal heilig genoem word, elkeen wat onder die lewendes opgeskrywe is in Jerusalem — 4 as die Here die onreinheid van die dogters van Sion afgewas en die bloedskulde van Jerusalem daaruit weggespoel het deur die Gees van strafgerig en die Gees van uitdelging. 5 Dan skep die HERE oor elke woonplek van die berg Sion en oor sy plekke van samekoms 'n wolk bedags en rook met die glans van vuurvlamme in die nag; want oor alles wat heerlik is, sal daar 'n beskutting wees. 6 En daar sal 'n afdak wees vir 'n skaduwee bedags teen die hitte en vir 'n skuilplek en toevlug teen die stortbui en die reën."
"In that day the Branch of the Lord shall be beautiful and glorious, and the fruit of the land shall be the pride and honor of the survivors of Israel. And he who is left in Zion and remains in Jerusalem will be called holy, everyone who has been recorded for life in Jerusalem, when the Lord shall have washed away the filth of the daughters of Zion and cleansed the bloodstains of Jerusalem from its midst by a spirit of judgment and by a spirit of burning. Then the Lord will create over the whole site of Mount Zion and over her assemblies a cloud by day, and smoke and the shining of a flaming fire by night; for over all the glory there will be a canopy. There will be a booth for shade by day from the heat, and for a refuge and a shelter from the storm and rain."