[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Jes.7

Created Monday 25 November 2013

(33) Jes.7:8-16
"8 Want Damaskus is die hoof van Aram, en Resin die hoof van Damaskus, en binne vyf en sestig jaar sal Efraim verbreek word, sodat dit geen volk meer is nie; 9 en Samaría is die hoof van Efraim, en die seun van Remália die hoof van Samaría. As julle nie glo nie — voorwaar, dan sal julle nie bevestig word nie! 10 En die HERE het verder met Agas gespreek en gesê: 11 Eis vir jou 'n teken van die HERE jou God: sak diep af na die doderyk, of klim hoog op boontoe. 12 Maar Agas het geantwoord: Ek sal nie eis nie en die HERE nie versoek nie. 13 Toe sê hy: Luister tog, o huis van Dawid! Is dit vir julle nie genoeg om mense te vermoei, dat julle my God ook vermoei nie? 14 Daarom sal die HERE self aan julle 'n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar en hom Immánuel noem. 15 Dikmelk en heuning sal hy eet as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is. 16 Want voordat die seuntjie weet om te verwerp wat kwaad is en te kies wat goed is, sal die land vir wie se twee konings jy bang is, verlate wees."

"For the head of Syria is Damascus,
and the head of Damascus is Rezin.
(Within sixty-five years Ephraim will be broken to pieces so that it will no longer be a people.)

And the head of Ephraim is Samaria,
and the head of Samaria is the son of Remaliah.
If you are not firm in faith,
you will not be firm at all.’”

Again the Lord spoke to Ahaz, “Ask a sign of the Lord your God; let it be deep as Sheol or high as heaven.” But Ahaz said, “I will not ask, and I will not put the Lord to the test.” And he said, “Hear then, O house of David! Is it too little for you to weary men, that you weary my God also? Therefore the Lord himself will give you a sign. Behold, the virgin shall conceive and bear a son, and shall call his name Immanuel. He shall eat curds and honey when he knows how to refuse the evil and choose the good. For before the boy knows how to refuse the evil and choose the good, the land whose two kings you dread will be deserted."

---===---
(33)


Backlinks: EnglishAnointed Jesaja