Created Saturday 30 November 2013
(34) Jes.8:10-18
"10 Neem 'n besluit, en dit sal verydel word; maak 'n afspraak, en dit sal nie tot stand kom nie; want God is met ons! 11 Want so het die HERE met my gespreek toe sy hand my oorweldig het en Hy my vermaan het om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie, met die woorde: 12 Julle mag nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie, en julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie. 13 Die HERE van die leërskare — Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees! 14 Dan sal Hy vir julle 'n heiligdom wees, maar 'n klip waar 'n mens teen stamp en 'n rots waar 'n mens oor struikel, vir die twee huise van Israel, 'n vangnet en 'n strik vir die inwoners van Jerusalem. 15 En baie onder hulle sal struikel en val en verbreek en verstrik en gevang word. 16 Bind die getuienis toe, verseël die wet in die hart van my leerlinge. 17 En ek sal wag op die HERE, wat sy aangesig verberg vir die huis van Jakob, en op Hom hoop. 18 Hier is ek en die kinders wat die HERE my gegee het — tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die HERE van die leërskare wat op die berg Sion woon."
"Take counsel together, but it will come to nothing;
speak a word, but it will not stand,
for God is with us. (Immanuel)
For the Lord spoke thus to me with his strong hand upon me, and warned me not to walk in the way of this people, saying: “Do not call conspiracy all that this people calls conspiracy, and do not fear what they fear, nor be in dread. But the Lord of hosts, him you shall regard as holy. Let him be your fear, and let him be your dread. And he will become a sanctuary and a stone of offense and a rock of stumbling to both houses of Israel, a trap and a snare to the inhabitants of Jerusalem. And many shall stumble on it. They shall fall and be broken; they shall be snared and taken.”
Bind up the testimony; seal the teaching among my disciples. I will wait for the Lord, who is hiding his face from the house of Jacob, and I will hope in him. Behold, I and the children whom the Lord has given me are signs and portents in Israel from the Lord of hosts, who dwells on Mount Zion."
---===---
(34)