Created Sunday 29 December 2013
(35) Jes.35:3-10
"3 Versterk die slap hande en maak die struikelende knieë vas. 4 Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos. 5 Dan sal die oë van die blindes geopen en die ore van die dowes ontsluit word. 6 Dan sal die lamme spring soos 'n takbok, en die tong van die stomme sal jubel; want in die woestyn breek waters uit en strome in die wildernis. 7 En die gloeiende grond sal 'n waterplas word, en die dorsland fonteine van water; in die plek van die jakkalse waar hulle gelê en rus het, is gras met riete en biesies. 8 En dáár sal 'n grootpad wees en 'n weg wat die heilige weg genoem sal word; geen onreine sal daarop voorttrek nie, maar vir húlle sal dit wees; wie die weg bewandel — selfs die dwase sal nie dwaal nie. 9 Dáár sal geen leeu wees nie, en geen verskeurende dier sal daarop kom of daar aangetref word nie; maar die verlostes sal daarop wandel; 10 en die losgekooptes van die HERE sal teruggaan en na Sion kom met gejubel, en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry, maar kommer en gesug vlug weg."
"Strengthen the weak hands,
and make firm the feeble knees.
Say to those who have an anxious heart,
“Be strong; fear not!
Behold, your God
will come with vengeance,
with the recompense of God.
He will come and save you.”
Then the eyes of the blind shall be opened,
and the ears of the deaf unstopped;
then shall the lame man leap like a deer,
and the tongue of the mute sing for joy.
For waters break forth in the wilderness,
and streams in the desert;
the burning sand shall become a pool,
and the thirsty ground springs of water;
in the haunt of jackals, where they lie down,
the grass shall become reeds and rushes.
And a highway shall be there,
and it shall be called the Way of Holiness;
the unclean shall not pass over it.
It shall belong to those who walk on the way;
even if they are fools, they shall not go astray.
No lion shall be there,
nor shall any ravenous beast come up on it;
they shall not be found there,
but the redeemed shall walk there.
And the ransomed of the Lord shall return
and come to Zion with singing;
everlasting joy shall be upon their heads;
they shall obtain gladness and joy,
and sorrow and sighing shall flee away."
---===---
(35)
(36)
(42)