Created Thursday 01 August 2013
(36) Jes.40:3-5
"3 'n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die HERE; maak gelyk in die wildernis 'n grootpad vir onse God! 4 Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet 'n gelykte en die rotsagtige plekke 'n laagte word. 5 En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien: want die mond van die HERE het dit gespreek."
"A voice cries: “In the wilderness prepare the way of the Lord;
make straight in the desert a highway for our God.
Every valley shall be lifted up,
and every mountain and hill be made low;
the uneven ground shall become level,
and the rough places a plain.
And the glory of the Lord shall be revealed,
and all flesh shall see it together,
for the mouth of the Lord has spoken.”"
(23) Jes.40:10-11
"Kyk, die Here HERE sal kom as 'n Sterke, en sy arm sal heers; kyk, sy loon is by Hom, en sy beloning is voor sy aangesig. Hy sal sy kudde laat wei soos 'n herder; Hy sal die lammers in sy arm vergader en aan sy bors dra; die lammerooie sal Hy saggies lei."
---===---
(23)
(36)
(49)